(0)
gallery/meisiekind transparrent
gallery/werkswinkels
Makramie Tandjiering & Fopspeen Hangertjie Stel   (ID: 32)
Category:
Leefstyl
SKU:
601
Price:
R 250.00
Description

Makramie Tandjiering & Fopspeen Hangertjie Stel

 

Dimensies | 18cm (Lengte)) x 5cm (Deursnit)

 

Materiaal | 100% Katoen, Herwinde Katoen, Hout

As daar een ding is wat ek nou al geleer het, is dit dat jy jouself nooit genoeg kan omring met dit wat jou gelukkig maak nie. 

Omskep jou tuin in 'n rustieke, snoesige atmosfeer met ons pragtige potplant hanger- en plantjie mandjie reeks. Ons fokus daarop dat elke produk nie net 'n duursame, praktiese dekor item vir jou tuin is nie, maar 'n kunswerk op sy eie.

gallery/huis dekor

Skep 'n perfekte atmosfeer in jou leefarea met ons Makramie Hanglamp!

Elke item in die reeks word handgemaak met 100% natuurlike en herwinde katoen & eko-koord. 

Ons is verlief op die natuur en kan nie anders as om te speel en dit nog nader aan ons hart te bring nie.

Die leefstyl reeks is vir jou - wat die grond in jou tuin nie net in jou hande wil voel nie, maar dit oral saam-met jou wil ronddra.

gallery/leefstyl
gallery/mini meisiekind

'n Pragtige Boheemse klein bondeltjie! Hierdie tydlose reeks word handvervaardig uit nie-giftige, 100% organiese / natuurlike katoen.

Kommissiewerk bestellings is nou oop vir enige baba-kamer dekor – sien kommissiewerk vir meer inligting.

gallery/evie-s-ltd-bswmlf4-unsplash